Mannekamp 23-25 August 2024

Early Bird Special tot 31 Julie R 950 pp / Prys vanaf 1 Augustus – R1350 pp

  • 2 Nagte se kamp (Tente reeds opgeslaan)
  • Al 5 etes ingesluit
  • Alle avontuur aktiwiteite vir die naweek
  • Lesings & materiaal ingesluit

Meer info & Bookings:
Stefan 084 555 8466
Johan 066 229 4802

R950,00